Maroela Media Nuus

23 May Binnelandse sake slaan toe op Plastic View

36 SEC
Download (295.8 KB)
Cilliers Brink, die DA se koukusleier in Tshwane, het die optrede van die departement van binnelandse sake in die Plastic View-nedersetting in die ooste van Pretoria verwelkom.
AF  SOUTH AFRICA