The Drive with Rob & Roz

16 May LUISTER: Hierdié 'Mommies' sê nee vir moontlike seisoen twee

12 MIN
Download (5.7 MB)
'Fokus op wat belangrik is,' het een mamma gesê. Twee mamma's van 'The Mommy Club van die Hoofstad' het erken dat hulle nie deel sal wees van 'n moontlike seisoen twee nie. Luister na die volle onderhoud met Pretoria se gunsteling-mamma's.
ENGLISH  SOUTH AFRICA