10 Apr Nadia Beukes en Lizelle Pike gesels oor Ingrid Jonker teaterproduksie
10 MIN
Download (4.8 MB)
Vir die eerste keer op die verhoog word die intieme en hartstogtelike liefdesbriewe tussen Ingrid Jonker en André P. Brink in 'Ingrid: 'n Vlam in die Sneeu' vertel. Luister die volle onderhoud met Lizelle Pike ('Ingrid Jonker') en Nadia Beukes (direkteur) hier.
ENGLISH
SOUTH AFRICA