Maroela Media Nuus

14 Mar Klagte oor opdrag vir slegs Engels-verklarings by Noord-Kaapse polisie

45 SEC
Download (366.6 KB)
Dit is duidelik dat die polisie óf nie bewus is van die skikking wat in 2017 in die Noord-Kaapse hooggeregshof bereik is nadat Solidariteit regsaksie geneem het nie, óf dat die polisie die betekenis van die betrokke Grondwet-artikel verkeerd interpreteer, sê Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriForum.
AF  SOUTH AFRICA