The Drive with Rob & Roz

20 Feb Die moeilikste Afrikaanse woorde om uit te spreek

4 MIN
Download (2.2 MB)
As jou moedertaal nie Afrikaans is nie, kan dit moeilik wees om seker woorde uit te spreek. En al leer jy elke woord van die nuwe taal, beteken dit nie jy kan dit noodwendig perfek uitspreek nie.
ENGLISH  SOUTH AFRICA