The Drive with Rob & Roz

20 Feb Hoekom eet ons pannekoek op 'n reënerige dag?

2 MIN
Download (1.2 MB)
Die wolke trek toe en die eerste druppels begin val. En dan kom die lus. Die lus vir pannekoek bak. Maar hoe het hierdie koue, reënweer gekoppel met pannekoek bak?
ENGLISH  SOUTH AFRICA