Maroela Media Nuus

24 Dec Louis en Dezzi Liebenberg staan rug 'teen die muur’

23 MIN
Download (11.0 MB)
Louis Liebenberg, die omstrede diamanthandelaar, het die naweek in ‘n oproep vanuit die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria onder meer gepleit by sy beleggers om te help met sy regkoste. 'n Vertroueling van Liebenberg het die opname aan Maroela Media bevestig en gesê hy probeer die sakeman bystaan om ‘n regverdige verhoor te verseker.
AF  SOUTH AFRICA