11 Dec Nedlac-rekords wys ondertekenaars hét mandaat gehad.
2 MIN
Download (1.3 MB)
Dié paragraaf in Nedlac se rekords bewys dat die regering se afvaardiging die nodige toestemming gehad het om namens die president oor die Bela-wet te onderhandel en 'n ooreenkoms te teken.
AF
SOUTH AFRICA