22 Nov ‘Dis wie ek is’ met Steve Hofmeyr
28 MIN
Download (13.5 MB)
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Steve Hofmeyr openhartig oor vier dekades in die bedryf, skandes wat hom in die koerant laat beland het, en sy liefde vir Afrikaans.
AF
SOUTH AFRICA