Maroela Media Nuus

15 Oct Clover-moorde: Verligting nadat twee skuldig bevind word

34 SEC
Download (273.6 KB)
Twee voormalige werkers van Clover is skuldig bevind aan die dubbelmoord op die sekuriteitswagte Terence Tegg en JJ Cassanga. Michele Bebbington, Tegg se verloofde, sê dit was 'n emosionele wipwarit tot op hierdie punt.
AF  SOUTH AFRICA