Maroela Media Nuus

6 Oct Nog ’n vermeende dwelmmuil by OR Tambo vas

57 SEC
Download (457.8 KB)
’n 43-jarige vermeende dwelmmuil van Paraguay is Sondag by die OR Tambo- internasionale lughawe in hegtenis geneem. Die man is die 14de vermeende dwelmmuil om die afgelope ruk by dié lughawe in hegtenis geneem te word.
AF  SOUTH AFRICA