4 Oct Twee Nederlanders by ORT vas oor dwelms
46 SEC
Download (373.9 KB)
Kol. Amanda van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die 21-jarige en 59-jarige verdagtes was van Suid-Afrika na Nederland via Dubai onderweg toe polisiebeamptes hulle onderskep het.
AF
SOUTH AFRICA