27 Sep ‘Dis wie ek is’ met Hykie Berg
38 MIN
Download (18.1 MB)
In die eerste episode van Maroela Media se jongste podsendingreeks, “Dis wie ek is”, gesels Hykie openhartig oor die swaar, ligte en lekker tye wat hy al in sy lewe en loopbaan gehad het.
AF
SOUTH AFRICA