3 Jul Sunfield Home kry eerste betaling ná hofstryd
37 SEC
Download (297.4 KB)
Die Sunfield Home Fortuna, ʼn tehuis vir fisiek en verstandelik gestremde mense in Mpumalanga, het Woensdag vir die eerste keer in 15 jaar ʼn verhoogde subsidiebedrag van die staat ontvang.
AF
SOUTH AFRICA