The Drive with Rob & Roz

24 Jun Ivan Botha en Donnalee Roberts gesels oor nuwe kykNET-reeks

15 MIN
Download (7.1 MB)
Ivan is die regisseur van 'Een keer om die son', en hy en Donnalee is medeskrywers van die reeks saam met Liani Jansen van Rensburg, Retief Scholtz en Tina Kruger. Donnalee is ook as Amé Cloete te sien in die reeks, wat in en om Kaapstad verfilm is.
ENGLISH  SOUTH AFRICA