6 May Jankielsohn oor dubbelmoord by Glen
16 SEC
Download (132.8 KB)
Dr. Roy Jankielsohn, DA-leier in die Vrystaat, het sy innige medelye met die familie van Christo en Christa Morrison betuig. Die egpaar is op hul plaas naby Glen in die Vrystaat vermoor.
AF
SOUTH AFRICA