Maroela Media Nuus

22 Mar Optrede teen Mapisa-Nqakula wys hoe diep verrotting in weermag strek - Groenewald

1 MIN
Download (943.6 KB)
Die VF Plus verwelkom die optrede van die polisie en die nasionale vervolgingsgesag teen Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), weens bewerings dat sy omgekoop is met “geskenke” van weermag-kontrakteurs terwyl sy minister van verdediging was. Luister hier na dr. Pieter Groenewald. leier van die VF Plus.
AF  SOUTH AFRICA