The Drive with Rob & Roz

20 Mar Ikoon Arnold Vosloo gesels oor sy nuwe reeks 'Plan B'!

22 MIN
Download (10.4 MB)
Die bekroonde akteur, Arnold Vosloo, vlieg al vir meer as 30 jaar die Suid-Afrikaanse vlag hoog in Amerika. Van rolle in bekende films soos 'The Mummy' en 'Blood Diamond', tot trotse Suid-Afrikaanse produksies soos die Netflix-reeks 'Ludik' en 'Griekwastad'. Nou is hy terug in sy tuisland vir 'n rol as een van die vroeër geliefde karakters gebore in die verbeelding van die internasionale topverkoper-misdaadskrywer, Deon Meyer.
ENGLISH  SOUTH AFRICA