Maroela Media Nuus

8 Feb Polisie gryp miljoene se nagemaakte items

57 SEC
Download (458.7 KB)
Gedurende die operasie het die span ook ʼn vervaardigingsfabriek en stoorfasiliteit afgebreek waar nagemaakte goedere na winkels in en om Johannesburg versprei is. Lt.kol. Amanda van Wyk, polisiewoordvoerder, lewer kommentaar.
AF  SOUTH AFRICA