Maroela Media Nuus

5 Feb Groot kommer oor ‘afgryslike toestande’ by Groblersdal-hospitaal

55 SEC
Download (445.7 KB)
Lindy Wilson, die DA se provinsiale leier in Limpopo, sê die toestande by die Groblersdal-hospitaal is ysingwekkend en bedreig die gesondheid en welstand van sy ongeveer 200 pasiënte.
AF  SOUTH AFRICA