15 Nov Drie maande, 88 plaasaanvalle, 127 slagoffers
20 SEC
Download (163.9 KB)
Plaasaanvalle het in die derde kwartaal van die jaar (Julie tot September) met altesame 21% toegeneem. Altesame 88 plaasaanvalle, waaronder 13 plaasmoorde, is in hierdie tydperk aangeteken. In die tweede kwartaal (April tot Junie) is 73 plaasaanvalle, waaronder 23 moorde, aangeteken.
AF
SOUTH AFRICA