15 Nov Waterkrisis dreig: 81% van riooluitvloei nie voldoende behandel
35 SEC
Download (285.4 KB)
AfriForum stel sedert 2013 jaarliks ’n onafhanklike blou-en-groendruppelverslag saam om betroubare inligting oor die gehalte van Suid-Afrika se drink- en rioolwater aan die publiek bekend te maak. Marais de Vaal, AfriForum se raadgewer vir omgewingsake, waarsku vanjaar se toetse is rede tot ernstige kommer.
AF
SOUTH AFRICA