The Drive with Rob & Roz

31 Oct 'Op My Eish' se Francois Jacobs en sy meisie gesels oor die toekoms

14 MIN
Download (6.7 MB)
Nykie Pretorius en Francois Jacobs het nie gedink dat hulle gaan die liefde van hulle lewens ontmoet op die kykNET-realiteitsprogram, 'Op My Eish!', nie. Rob Forbes en Rozanne McKenzie het met die twee verliefdes gesels oor hulle verhouding, van die eerste oomblik wat Francois Jacobs en Nykie mekaar gesien het, tot nou, 'n jaar en sewe maande later. Om meer te hoor oor hulle opwindende planne vir die toekoms.
ENGLISH  SOUTH AFRICA