Maroela Media Nuus

5 Oct AfriForum, Skaak SA in hof oor skorsing

8 SEC
Download (71.5 KB)
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Skaak SA was Donderdag in die Pretoriase hooggeregshof oor die onregmatige skorsing van Skaak SA vroeër vanjaar deur die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok).
AF  SOUTH AFRICA