Maroela Media Nuus

2 Oct Motshekga flous niemand oor Bela-wetgewing - AfriForum

28 SEC
Download (225.1 KB)
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê die omstrede Bela-wetsontwerp is ’n aanslag spesifiek teen Afrikaanse skole en dat minister Motshekga net weer haar – en die ANC – se ware kleure gewys het.
AF  SOUTH AFRICA