7 Sep Pierre Spies se raad aan die Springbokke
59 SEC
Download (479.3 KB)
Oud-Springbok-agtsteman Pierre Spies sien uit om die Bokke in aksie te sien tydens die Wêreldbeker-rugbytoernooi. Hier is sy raad aan die Bokke op die vooraand van hul eerste wedsteryd teen Skotland.
AF
SOUTH AFRICA