The Drive with Rob & Roz

1 Sep EKSKLUSIEF: Spoegwolf stel splinternuwe enkelsnit 'Cloetesville' vry

5 MIN
Download (2.8 MB)
Suid-Afrika se grootste rockers se 10de album, 'Lente' is op Lentedag beskikbaar. Die Spoegwolf het soos slegte weer saamgetrek in Sunset Recording Studios om vir 'n jaar te storm en te sing. Die produk is 'n album wat iets onthou van hul jare as kinders in die Boland, maar tog iets hoop vir hul toekoms as musikante in 'n briljante en stukkende wêreld. Vier broers met 'n doel.
ENGLISH  SOUTH AFRICA