Maroela Media Nuus

28 Aug Rioolvuil oorspoel Seekoeivlei-reservaat

48 SEC
Download (385.6 KB)
Leona Kleynhans, die DA se woordvoerder oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) in die Vrystaat, het die Seekoeivlei-natuurreservaat onlangs besoek en vasgestel dat die vleiland deur al die rioolvuil van die dorp – met sy sowat 5 000 inwoners – besoedel word.
AF  SOUTH AFRICA