27 Aug Ramphulp gevra ná verwoestende brande
1 MIN
Download (500.6 KB)
Landbou in die omgewing het dringende hulp van die staat nodig. Plase grensend aan drie provinsies, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Vrystaat, is tot as verbrand, sê die DA se Henro Kruger.
AF
SOUTH AFRICA