Maroela Media Nuus

22 Aug ANC, EFF maak voortuitgang by Gamagara-munisipaliteit 'ongedaan'

2 MIN
Download (1.0 MB)
Volgens Henriette du Plessis het die nuwe burgemeester ook die protokolbestuurder weer aangestel, wat op ʼn strafregtelike klagte teregstaan omdat hy na bewering 'n hond met 'n byl opgekap het.
AF  SOUTH AFRICA