Maroela Media Nuus

18 Aug ‘Kaping van skole sal nie geduld word’

30 SEC
Download (246.1 KB)
Die burgerregte-organisasie AfriForum is gereed vir regsaksie as die Bela-wetgewing aanvaar word. Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, beklemtoon dat die Bela-wet onderwys in die land ingrypend sal skaad indien dit in die huidige formaat aanvaar word en is daarom gereed om dit met litigasie teen te staan.
AF  SOUTH AFRICA