14 Aug Samwu-staking: Tshwane Burgemeester Cilliers Brink praat oor volgende stappe
7 MIN
Download (3.5 MB)
Hierdie naweek is 'n stadswerker geskiet na sy skof in Montana. Die munisipalewerkers en die Samwu-staking hoop om verskeie probleme aan te spreek maar ongelukkig is Tshwane burgemeester Cilliers Brink nie oortuig van hulle intensies na die naweek se voorval.
ENGLISH
SOUTH AFRICA