Maroela Media Nuus

14 Aug Finale aanmaning aan Eskom oor kragtoevoer na Lichtenburg

56 SEC
Download (455.3 KB)
Leon Basson, die DA se provinsiale leier in Noordwes, sê hulle doen 'n beroep op Eskom om rede te sien en dadelik kragtoevoer te hervat, of hom 'n nederlaag in die hof op die hals te haal.
AF  SOUTH AFRICA