14 Aug Bok-vroue oorgehaal vir nuwe toernooi
51 SEC
Download (413.5 KB)
Louis Koen, tussentydse hoofafrigter van die Springbok-vroue, meen die nuwe WXV 2-toernooi, wat in Oktober in die Wes-Kaap plaasvind, hou groot potensiaal en aantrekkingskrag in.
AF
SOUTH AFRICA