10 Aug 13 vroue nou ook meesterslagters by Shoprite
30 SEC
Download (245.7 KB)
Dorothy Labuschagne, van die slaghuisopleidingsafdeling by Checkers Hyper Edenvale in Gauteng, het aan die Master Meat Artisan-program deelgeneem en sê dit was ʼn uitstekende leerskool. Labuschagne is al die afgelope 28 jaar by die Shoprite-groep betrokke.
AF
SOUTH AFRICA