25 Jul Sewe vas vir ontvoering, moord op boer
27 SEC
Download (195.3 KB)
Die DA het sy skok oor die moord op Mike Pattinson van Harrismith, Vrystaat, te kenne gegee en moedig boere en landelike inwoners aan om hul veiligheidsmaatreëls op te skerp.
AF
SOUTH AFRICA