21 Jul Wanneer ʼn ma se gemoed té donker word ...
5 MIN
Download (2.3 MB)
’n Psigiater van Pretoria sê dit is ongelukkig in sommige gevalle só dat voorgeskrewe medikasie vir ma’s met geestesversteurings die verskil tussen lewe en dood beteken.
AF
SOUTH AFRICA