The Drive with Rob & Roz

17 Jul EKSKLUSIEF: Leandie du Randt gesels oor nuwe kykNET-drama 'Hartklop'

12 MIN
Download (5.1 MB)
As jy nog altyd iets soos 'Grey’s Anatomy', 'The Good Doctor', 'Chicago Med' of 'New Amsterdam' in Afrikaans en binne 'n plaaslike konteks wou sien, sal dié nuwe reeks beslis jou hart vinniger laat klop. Rob Forbes en Rozanne McKenxie is onsettend opgewonde oor hierdie splinternuwe reeks en het met geliefde aktrise Leandie du Randt gesels.
ENGLISH  SOUTH AFRICA