15 Jun ‘Waar sal ons hulp vandaan kom’, vra boere onder beleg
1 MIN
Download (636.7 KB)
Jacques Broodryk, AfriForum se woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid, verduidelik hoe boere op hulself aangewese is vir beskerming en veiligheid – sonder veel hulp van die staat. Hy gee ook raad oor wat boere kan doen om hulself te beveilig.
AF
SOUTH AFRICA