31 May Cholera: Tientalle gevalle met polisiekollege verbind
2 MIN
Download (1.1 MB)
ʼn Polisiebeampte van Musina in Limpopo wat vroeër vandeesmaand na Gauteng gereis het om ʼn kort kursus by 'n polisiekollege in Hammanskraal by te woon, was die eerste pasiënt om positief te toets vir cholera wat die uitbreking in Hammanskraal betref.
AF
SOUTH AFRICA