Maroela Media Nuus

31 May Beloning vir inligting oor moord op beskermingshoof se seun

1 MIN
Download (425.9 KB)
Die 31-jarige Rhoode is die seun van genl.maj. Wally Rhoode, hoof van pres. Cyril Ramaphosa se beskermingsdiens. Warren se liggaam se vroeër vandeesmaand in Delft gevind. Volgens Kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, word Rhoode se voertuig, 'n swart Volkswagen Polo, steeds vermis.
AF  SOUTH AFRICA