31 May AfriForum eis duidelikheid oor amnestie vir dié met rekords oor inperkingsoortredings
22 SEC
Download (158.7 KB)
Net in die eerste jaar van die inperking is meer as 400 000 mense in hegtenis geneem vir die oortreding van inperkingsregulasies. Luister hier Jacques Broodryk, AfriForum se woordvoerder oor gemeenskapsveiligheid.
AF
SOUTH AFRICA