Maroela Media Nuus

25 May Kerkstraatbom: 40 jaar later talm die reuk van bloed steeds

1 MIN
Download (477.5 KB)
Johan Böning, 'n afgetrede polisiekolonel, het Maroela Media vertel oor die grutonele wat op 20 Mei 1983 in Kerkstraat, Pretoria, afgespeel het toe ʼn motorbom voor die Poynton-gebou, waar die lugmaghoofkwartier destyds geleë was, ontplof het.
AF  SOUTH AFRICA