Maroela Media Nuus

22 May Regering moet oop kaarte speel oor Chinese ‘spioenasieskip’

58 SEC
Download (408.7 KB)
Kobus Marais, die DA se woordvoerder oor verdediging en militêre veterane, sê die regering is Suid-Afrikaners 'n behoorlike verduideliking verskuldig oor presies wat die Yuan Wang 5, 'n Chinese waarnemingskip, in Suid-Afrikaanse gebiedswater doen.
AF  SOUTH AFRICA