Maroela Media Nuus

17 May Karpowership: Kontrak vir twee dekades mos nie ‘noodkrag’

1 MIN
Download (480.3 KB)
Connie Mulder, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI), sê ten spyte van die herhaalde teenkanting wat die regering oor die duur Karpowerships-kontrak kry, is hy vasbeslote om die plan deur te voer.
AF  SOUTH AFRICA