16 May SA leerders se leesvaardighede power
40 SEC
Download (281.2 KB)
AfriForum loof plaaslike skole wat eilande van uitnemendheid is en kinders behoorlik met geletterdheid toerus, maar is diep bekommerd oor die meeste skole se onderrig. Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriiForum, is aan die woord.
AF
SOUTH AFRICA