Maroela Media Nuus

12 May Tweede kans vir valskermswewer ná gru-botsing met kragdrade

3 MIN
Download (1.4 MB)
Kelvin van Baalen moes eintlik nie lewendig uit die brandende wrakstukke van sy valskermsweeftoerusting gekom het nie, maar loop vandag sonder vrees sy toekoms in.
AF  SOUTH AFRICA