10 May Boere-"boyband" Jan Jan Jan is meer as net 'n paar kuite
15 MIN
Download (6.2 MB)
Jan Jan Jan is terug met ‘n mini album waarop twee splinternuwe liedjies gehoor kan word. Kort op die hakke van 'Braaf soos ‘n Boerboel' wat vroeër vanjaar in samewerking met Helpende Hand se Tassie Projek uitgereik is, keer Jan Jan Jan terug 'Hy is ‘n Lekker Ou'.
ENGLISH
SOUTH AFRICA