The Drive with Rob & Roz

9 May EKSKLUSIEF: Ikoniese Amy Kleinhans-Curd deel meer oor #RHOWL

10 MIN
Download (4.5 MB)
Die eerste Bruin Mej. Suid-Afrika, Amy Kleinhans-Curd, het onlangs haar debuut gemaak op die nuutste seisoen van die 'Real Housewives'-reeks en het met Rob Forbes en Rozanne McKenzie kom gesels oor haar ervaring op die realiteitsprogram.
ENGLISH  SOUTH AFRICA