Maroela Media Nuus

3 May Hokaai met kabinet se ruim voordele - DA

1 MIN
Download (475.2 KB)
Die kabinet kos Suid-Afrikaners byna R1 miljard per jaar. “En wat is die opbrengs op dié belegging vir Suid-Afrikaners? Fase 6-beurtkrag, ongebreidelde misdaad, toenemende armoede en dienste wat ineenstort," sê dr. Leon Schreiber.
AF  SOUTH AFRICA